|
NG Kerk in Oos-Kaapland Vorm A - Vorm vir Kerklike Verslag
Vorm A - 2008-9 Die Vorm A vir die verslagjaar 2008-9 is in die tweede kwartaal van 2009 voltooi. Ringe het reeds in 2009 by hul ringsittings oor die inhoud van die verslag, waaronder die geloofsonderskeidende vrae, gesprek gevoer. Die gegewens is ook deur 'n sinodale leesspan, saamgestel deur B-Net (Begeleidingsnetwerk), geďnterpreteer en aan die begin van 2010 aan die Sinodale Kommissie en aan ringe voorgelę. Rou data: Gemeentes se antwoorde op geloofsonderskeidende vrae Oorsigtelike kommentaar en groeipunte Indiwiduele kommentaar aan al 13 ringe
|
|
Tuisblad - OosKaap eNuus Argief - Administratief Navrae: Danie Mouton |