|
NG Kerk in Oos-Kaapland
Aansoeke vir
Ringsprojekfondse : 2010-11
Tuisblad
- Ringsprojekte
2009-10 - Ringsprojekte 2010-11 -
Ringe -
VBO
Riglyne: Begrotingstoekenning vir
Ringsprojekte
Hantering van Projekaansoeke deur die SK
en Administratiewe Handleiding
Goedgekeurde Projekaansoeke vir
2010/2011
NG Kerk in Oos-Kaapland
Aansoeke vir Ringsprojekte
2010 tot 2011
(Goedgekeur op 26 November
2009)
Bedrag beskikbaar:
R960,660
Nota:
1. Klik op die titel van elke projek om
die volledige aansoek te besigtig.
2. In die regterhandse kolom vind u die bedrag wat die Sinodale
Kommissie op 26 November 2009 vir elke projek goedgekeur het.
|
1. ALBANIE |
Projekleier |
Doel van Projek |
Ring se
Begroting |
Fondse aangevra |
Fondse
Goedgekeur |
|
1.1 Transkei-Uitreik |
Mnr Izak Kleyn |
Om ‘n
Bybelverspreidingsuitreik na Lusikisiki/Bambisana aan te bied en om
die gemeente te ondersteun |
R0 |
R37,150 |
30,200 |
|
1.2 Gestuurde Gemeentes |
Ds
Riaan Steyn |
Om gemeentes
by die Vennootskap vir Gestuurde Gemeentes in te skakel |
R0 |
R6,000 |
6,000 |
|
1.3 Jeugprojek |
Ds
Riaan Steyn |
Om die ring se
jeug geestelik te bedien |
R0 |
R5,000 |
5,000 |
|
1.4 Prediking-Kursus |
Di
Paul Odendaal en Danie Mouton (DB) |
Om ‘n kursus
vir predikante in die Oos-Kaap oor prediking aan te bied |
R0 |
R7,000 |
7,000 |
|
1.5 Plattelandse
Gemeentes |
Di
Paul Odendaal en Danie Mouton (DB) |
Om
plattelandse gemeentes in kerkwees te begelei |
R0 |
R7,000 |
7,000 |
|
1.6 Predikante Retraite |
Ds
Gerhard Olivier |
Om ‘n retraite
met die oog op die A-Z Beleid aan te bied |
R0 |
R12,000 |
10,000 |
|
1.7 Amos-Projek |
Mnr Riaan Scheepers |
Om ‘n
Amos-projek van die NG Gemeente Alexandria te befonds |
R0 |
R22,000 |
12,000 |
|
SUBTOTAAL 1 |
|
|
R0 |
R96,150 |
77,200 |
|
2. ALGOA |
Projekleier |
Doel van Projek |
Ring se Begroting |
Fondse aangevra |
Fondse Goedgekeur |
|
2.1 Makhua Bybelvertaling |
Dr Gerard Olivier |
Om die
Bybel in Makhua Xirima (Noord Mosambiek) te vertaal (Sien pt 10.1) |
R81,000 |
R15,000 |
0 |
|
2.2
Gestuurde Gemeentes |
Ds Jan
Kampman |
Om
gemeentes in die Ring te help om hulle roeping uit te voer |
R0 |
R18,000 |
18,000 |
|
2.3
VBO Finansiële Hulp |
Ds Jan
Kampman |
Om
gemeentes te help om hulle leraars na VBO te kan stuur |
R0 |
R5,000 |
5,000 |
|
2.4
Egipte-Uitreik |
Ds
Carl Crouse |
Om
leraars in die Ring op ‘n 2010-uitreik na Egipte te neem |
R0 |
R30,000 |
15,000 |
|
2.5
Finansiële Hulp-Sinodale Dankoffers |
Ds
Carl Crouse |
Om
PE-Noord, Grasvoëlkop en Algoa Gemeenskapskerk met hulle sinodale
dankoffers te help |
R0 |
R9,000 |
9,000 |
|
2.6
Kinder & Jeugbedien-ing PE-Noord |
Me
Belinda & Ilze Nel |
Om
evangelisasie onder die jeug van Sidwell te doen |
R0 |
R25,000 |
20,000 |
|
2.7
Vrouebemagtiging-PE-Noord |
Me Amanda
van Zyl |
Om vroue in Sidwell geestelik en andersins te bemagtig |
R0 |
R15,000 |
15,000 |
|
2.8
Finansiële Hulp: Algoa Gemeenskapskerk |
Ds
Eldré Bester |
Om ‘n
voltydse leraar vir Algoa Gemeenskapskerk te befonds |
R0 |
R60,000 |
60,000 |
|
SUBTOTAAL 2 |
|
|
R81,000 |
R177,000 |
142,000 |
|
3. BURGERSDORP |
Projekleier |
Doel van Projek |
Ring se Begroting |
Fondse aangevra |
Fondse Goedgekeur |
|
3.1 Theophostic Gebedsbediening |
Ds Frikkie Greeff |
Om
lidmate deur middel van Theophostic Gebedsbediening emosioneel te
begelei |
R0 |
R20,680 |
12,000 |
|
3.2
Geloofsonderskeiding Toerusting |
Ds
Christo du Plessis |
Om
gemeente-leiers in geloofsonderskeiding toe te rus |
R0 |
R20,000 |
12,000 |
|
3.3
Kingfisher Mobilisering |
Ds
Frikkie Greeff |
Om
leraars en lidmate op te lei om as dissipelmakers op te tree |
R0 |
R24,560 |
16,000 |
|
3.4
VBO Finansiële Hulp |
Ds
John Holtzhausen |
Om
leraars in die ring se VBO te subsidieer |
R16,336 |
R10,936 |
11,000 |
|
SUBTOTAAL 3 |
|
|
R16,336 |
R76,176 |
51,000 |
|
4. CRADOCK |
Projekleier |
Doel van Projek |
Ring se Begroting |
Fondse aangevra |
Fondse Goedgekeur |
|
4.1 Mosambiek-Luia |
Ds Hansie Schutte |
Om ‘n
sending-uitreik na Luia, Mosambiek te onderneem |
R80,000 |
R10,000 |
10,000 |
|
4.2
Ringsverg saam met VGK |
Ds
Riaan Terblanche |
Om ‘n
gesamentlike ringsvergadeirng met sewe VGK gemeentes te hou |
R0 |
R5,000 |
5,000 |
|
4.3
Jeugwerkswinkel |
Prop
Riana Erasmus |
Om ‘n
werkswinkel te hou met die oog op jongmense se geloofsrealisering en
-volwassenheid |
R0 |
R10,000 |
10,000 |
|
4.4
Vukasebenze-Skuiling |
Mev
Lena Bosch |
Om
deur middle van die Vukasebenze-Skuiling die armoede in Cradock aan te
spreek |
R60,000 |
R10,000 |
10,000 |
|
4.5
Veritasopleiding-Mosambiek |
Ds
Johan v Rooyen |
Om die
Veritas-werk van ds Riaan Terblanche in Mosambiek te ondersteun |
R0 |
R10,000 |
10,000 |
|
4.6
LSB-Sentrum |
Oudl
Hendrik van Zyl |
Om
Engels- en Xhosa-talige persone wat leergestremd is, te ondersteun
|
R0 |
R6,000 |
6,000 |
|
4.7
Ringsretraite |
Ds
Ruan du Plooy |
Om ‘n
retriate vir leraars van die ring aan te bied |
R0 |
R10,000 |
10,000 |
|
4.8
Skoolverlaterskamp Subsidie |
Ds Attie
van Wyk |
Om ‘n
skoolverlaterskamp aan te bied |
R20,650 |
R10,000 |
10,000 |
|
SUBTOTAAL 4 |
|
|
R160,650 |
R71,000 |
71,000 |
|
5. DORDRECHT |
Projekleier |
Doel van Projek |
Ring se Begroting |
Fondse aangevra |
Fondse Goedgekeur |
|
5.1 Prediking-Opvolgkursus |
Dr Jannie Richter |
Om
lidmate wat in prediking opgelei is, verder te bemagtig |
R0 |
R12,300 |
12,300 |
|
5.2
Retraite Ringsleraars |
Ds
Willem Botes |
Om ‘n
retraite vir die leraars van die ring aan te bied |
R0 |
R17,300 |
15,000 |
|
5.3
VBO-Kursusse |
Ds
Willem Schoeman |
Om
leraars se VBO te subsidieer |
R0 |
R2,000 |
2,000 |
|
5.4
SAVGG |
Dr
Jannie Richter |
Om
Barkley-Oos se SAVGG-projek te subsidieer |
R0 |
R6,000 |
6,000 |
|
5.5
Rhodes Retraite |
Dr
Jannie Richter |
Om ‘n
retraite vir die lidmate van Rhodes aan te bied |
R97,500 |
R45,000 |
32,000 |
|
5.6
Canzibe Sokker-Evangelisasie |
Ds
Willem Schoeman |
Om
deel te neem aan die 2010 sokker evangelisasie uitreik – opleiding van
afrigters |
R0 |
R18,000 |
18,000 |
|
5.7
Reiskoste - Kobus Smith-VGK |
Ds
Conrad Thomas |
Om
Prof Kobus Smith se bediening onder anderskleuriges te befonds |
R0 |
R10,000 |
8,000 |
|
SUBTOTAAL 5 |
|
|
R97,500 |
R110,600 |
93,300 |
|
6. GRAAFF-REINET |
Projekleier |
Doel van Projek |
Ring se Begroting |
Fondse aangevra |
Fondse Goedgekeur |
|
6.1 Retraite vir Leraars |
Ds Johan Esterhuysen |
Om ‘n
retraite vir die leraars van die ring aan te bied |
R0 |
R6,000 |
6,500 |
|
6.2
Ringsitting-Saam met VGK |
Ds
Andre Louwrens |
Om ‘n
gesamentlike sitting tussen die NGK en VGK ringe aan te bied |
R0 |
R6,500 |
6,500 |
|
6.3
VBO-Programme |
Ds Abé
Beyers |
Om die
leraars se VBO te subsidieer |
R0 |
R14,000 |
14,000 |
|
6.4
Konferensie Klein Plattelandse Gemeentes |
Ds
Johan Esterhuysen |
Om ‘n
konferensie oor die rol en roeping van klein plattelandse gemeentes aan
te bied |
R0 |
R5,000 |
5,000 |
|
6.5
Aalwynhof Ouetehuis |
Ds Abé
Beyers |
Om
Aalwynhof Ouetehuis te befonds |
R0 |
R100,000 |
24,000 |
|
SUBTOTAAL 6 |
|
|
R0 |
R131,500 |
56,000 |
|
7. HUMANSDORP |
Projekleier |
Doel van Projek |
Ring se Begroting |
Fondse aangevra |
Fondse Goedgekeur |
|
7.1 Gamtoos-Plaasbediening |
Mnr DvdM du Preez |
Om
evangelisasie onder plaaswerkers in die Gamtoos-Vallei te doen |
R115,104 |
R40,000 |
30,000 |
|
7.2
CMR-Armoede-projek |
Ds Deon
Oelofse |
Om die
CMR van Humansdorp te ondersteun |
R100,000 |
R7,000 |
0 |
|
7.3
CMR-Vrouebediening |
Ds D
Oelofse & me C Higgs |
Om
navorsing oor die maatskaplike nood in die Ring te doen |
R0 |
R4,000 |
4,000 |
|
7.4
Valkprojek-Joubertina |
Ds
Barnard Steyn |
Om
alkohol- en dwelmverslawing in die Langkloof te voorkom |
R0 |
R20,000 |
10,000 |
|
7.5
Huweliksgroei |
Ds
David Higgs |
Om
huweliksgroei-geleenthede in die Ring aan te bied |
R0 |
R13,000 |
13,000 |
|
7.6
Interkerklike Evangelisasie |
Me
Ilanie Rademeyer |
Om ‘n
interkerlike evangelisasie-veldtog in Kareedouw en Tsitsikamma te loods |
R0 |
R30,000 |
24,000 |
|
7.7
Vrouebediening-Lig |
Me
Christiné Higgs |
Om
vroue in die Oos-Kaap te bemagtig |
R0 |
R20,200 |
12,000 |
|
SUBTOTAAL 7 |
|
|
R215,104 |
R134,200 |
93,000 |
|
8. OOS-LONDEN |
Projekleier |
Doel van Projek |
Ring se Begroting |
Fondse aangevra |
Fondse Goedgekeurl |
|
8.1 Rekenaars en Voedingskema |
Ds Sas Swart |
Om
onderwys van behoeftige jeug in Cambridge gemeente met
rekenaar-programmatuur te help |
R34,460 |
R20,000 |
20,000 |
|
8.2
Bybelverspreiding |
Mnr DJS
van Zyl |
Om
Bybels te versprei |
R0 |
R20,050 |
16,000 |
|
8.3
Christen-Vrouedag |
Me
Marieta Olivier |
Om
Christenvroue in King William’s Town te bemagtig |
R0 |
R7,500 |
7,500 |
|
8.4
Lektuur-Frere Hospitaal |
Riaan
vd Mescht |
Om
Christelike lektuur by Frere hospitaal te versprei |
R0 |
R10,000 |
8,000 |
|
8.5
Voedingskema Nxamawetu |
NGK
Gonubie |
Om ‘n
voedingskema by die laerskool van Nxamawetu te loods |
R0 |
R12,000 |
9,500 |
|
8.6
Voedsel-Landbouskool AV Barnes |
Johnny
& Charné Owen |
Om ‘n
voedingskema by die laerskool AV Barnes te loods |
R0 |
R10,000 |
8,000 |
|
SUBTOTAAL 8 |
|
|
R34,460 |
R79,550 |
69,000 |
|
9. PORT ELIZABETH |
Projekleier |
Doel van Projek |
Ring se Begroting |
Fondse aangevra |
Fondse Goedgekeur |
|
9.1 Diversiteit |
Ds Rethie v Niekerk |
Om
leiers van die rol van diversiteit bewus te maak |
R0 |
R10,730 |
6,000 |
|
9.2
Jeugprojek |
Dr
Willem Fourie |
Om die
Ring se jeug by ‘n gesprek oor die kerk se toekoms te betrek |
R0 |
R2,000 |
2,000 |
|
9.3
The Ultimate Goal |
Ds
Heinrich Alberts |
Om die
Ring se gemeentes by TUG se 2010 sokker-evangelisasie in te skakel
|
R0 |
R44,000 |
35,000 |
|
9.4
PE-Sentraal Middestad |
Ds Gillie Noeth |
Middestadsbediening, evangelisasie en
dissipelskap gerig op multikulturele groepe. |
22,400 |
61,250 |
13,860 |
|
SUBTOTAAL 9 |
|
|
R0 |
R56,730 |
56,860 |
|
10. PORT
ELIZABETH-WES |
Projekleier |
Doel van Projek |
Ring se Begroting |
Fondse aangevra |
Fondse Goedgekeur |
|
10.1 Xirima-Bybelvertaling |
Dr Gerard Olivier |
Om die
Bybel in Makhua Xirima (Mosambiek) te vertaal |
R0 |
R10,000 |
10,000 |
|
10.2
Jeugprojek-Evangelisasie |
Ds
Deon van Staden |
Om
evangelisasie onder jongmense te doen |
R0 |
R12,000 |
12,000 |
|
10.3
Voeding-Klere-Kleuterskole |
Ds
Marius Lourens |
Om
hulpbehoewende kinders by skole te ondersteun |
R20,000 |
R10,000 |
10,000 |
|
10.4
SAKOV-Elbé Coetzee |
Mev
Elbé Coetzee |
Om ‘n
SAKOV (Orreliste-vereniging) konferensie aan te bied |
R0 |
R3,000 |
3,000 |
|
10.5
Bybels-Indië |
Johan
vd Westhuizen |
Om
Bybels in Noord-Indië te versprei |
R0 |
R5,000 |
5,000 |
|
10.6
His Place Ministries |
Christo & Estelle Campher |
Om die
His Place Ministry-skool te ondersteun |
R0 |
R5,000 |
5,000 |
|
10.7
Daniël-Mannekonferensie |
Annette vd Merwe |
Om ‘n
“Hadassa” evangelisasie-geleentheid vir mans aan te bied |
R65,000 |
R4,000 |
4,000 |
|
10.8
Kuyga-Créche-Kleuters |
Renier
Scholtz |
Om
hulp aan ‘n kleuterskool in Rowallanpark te verleen |
R0 |
R2,000 |
2,000 |
|
10.9
Ligsakkie-Bediening |
Joan
Schoultz |
Om
hulp aan pasiënte en veral babas in die Provinsiale Hospitaal te verleen |
R0 |
R2,000 |
2,000 |
|
10.10
Retraite Ring-Spanbou |
Ds
Manie Crouse |
Om die
Ringsitting en leraars-retriate van 2010 te help finansier |
R7,500 |
R5,000 |
5,000 |
|
10.11
VBO-Finansiële Hulp |
Ds
Manie Crouse |
Om
leraars se bywoning van VBO te subsidieer |
R0 |
R1,000 |
1,000 |
|
SUBTOTAAL 10 |
|
|
R92,500 |
R59,000 |
59,000 |
|
11. QUEENSTOWN |
Projekleier |
Doel van Projek |
Ring se Begroting |
Fondse aangevra |
Fondse Goedgekeur |
|
11.1 VBO Finansiële Hulp |
Ds Wiekus v Straaten |
Om
leraars se VBO te subsidieer |
R0 |
R10,000 |
10,000 |
|
11.2
Cathcart Kontrakpos |
Ds
Kobus Kloppers |
Om ‘n
termyn-pos vir Cathcart-gemeente te finansier |
R0 |
R20,000 |
20,000 |
|
11.3
Gestuurde gemeentes |
Ds
Kobus Kloppers |
Om
gemeentes by Gestuurde Gemeentes in te skakel |
R0 |
R6,000 |
6,000 |
|
SUBTOTAAL 11 |
|
|
R0 |
R36,000 |
36,000 |
|
12. SONDAGSRIVIER
|
Projekleier |
Doel van Projek |
Ring se Begroting |
Fondse aangevra |
Fondse Goedgekeur |
|
12.1 Jeug-Jubeljaar |
Conrad Human |
Om die
jeug geestelik te bedien |
R96,200 |
R10,000 |
10,000 |
|
12.2 Jesusfilm |
Ds André Lötter |
Om die Jesus-film
bediening te finansier |
R10,000 |
R10,000 |
10,000 |
|
12.3 Armoedeverligting |
DJJ van Rensburg |
Om
hulpbehoewendes van voedsel te voorsien |
R13,200 |
R10,000 |
10,000 |
|
12.4 Skoolverwisselings-kamp |
Ds A van Jaarsveld |
Om ‘n
Graad 7 skoolverlaterskamp aan te bied |
R14,100 |
R14,100 |
14,100 |
|
12.5 EE III |
Hannes Prinsloo |
Om ‘n
EEIII-kursus aan te bied |
R6,000 |
R6,000 |
6,000 |
|
12.6 Brandskade-Zuurberg |
Ds Johan Enslin |
Om
brandskade te Zuurberg te herstel |
R8,000 |
R0 |
0 |
|
12.7 Bybels-Thembalethu |
Ds Johan Enslin |
Om
Bybels te Thembalethu te versprei |
R2,500 |
R2,500 |
2,500 |
|
12.8 AZMR-Kampsubsidie-Jeug |
Ds Johan Enslin |
Om ‘n
kamp vir agtergeblewe jeug van Addo aan te bied |
R6,700 |
R6,700 |
6,700 |
|
SUBTOTAAL 12 |
|
|
R156,700 |
R59,300 |
59,300 |
|
13. UITENHAGE
|
Projekleier |
Doel van Projek |
Ring se
Begroting |
Fondse aangevra |
Fondse
Goedgekeurl |
|
13.1 XtremeActVentures-Jeugleiers |
Ds JJD Nel |
Om
jeugleiers deur middel van XtremeActVentures toe te rus |
R0 |
R17,060 |
12,000 |
|
13.2 Skoolverlaterskampe |
Ds
JJD Nel |
Om
‘n skoolverlaterskamp aan te bied |
R0 |
R71,700 |
65,000 |
|
13.3 Matriek-Wegbreek |
Ds
JJD Nel |
Om
‘n matriek-wegbreek aan te bied |
R0 |
R18,950 |
10,000 |
|
13.4 Retraite-Ringsleraars |
Ds
JJD Nel |
Om
‘n retraite vir ringsleraars aan te bied |
R15,000 |
R13,000 |
10,000 |
|
SUBTOTAAL 13 |
|
|
R15,000 |
R120,710 |
97,000 |
|
|
|
|
Ringe se
Begroting |
Fondse aangevra |
Fondse
Goedgekeur |
|
GROOTTOTAAL |
|
|
R869,250 |
R1,207,916 |
960,660 |
|