|
NG Kerk in Oos-Kaapland Hulpbronne vir Predikante
Tuisblad - VBO - Datumbeplanning
Algemeen Brosjure vir die werwing van nuwe predikante
Huweliksbevestigers 'n Skrywe vanaf die DA wat die nuwe werkswyse uiteensit. Kwitansie vir die indienings van huweliksregister-inskrywings
Databasis van Predikante: Kundigheid en Belangstelling Nuutste Databasis: Gawes en Kundigheid van Predikante 2007 Tydens die Sinode 2007 het predikante hul gegewens op die databsis van Kundigheid en Gawes opgedateer. Klik hier vir die jongste databasis. Instruksies om jou data op die databasis op te dateer: 1. Klik op hierdie skakel om die vraelys in Adobe Acrobat Reader oop te maak. 2. Nou kan jy die data direk op die velde invul - klik op 'n veld en beweeg met TAB tussen die velde. 3. Sodra jy die dokument voltooi het, klik op "Stuur per e-pos" om die data elektronies aan ons kantoor te stuur. Om 'n hardekopie vir jou eie rekords te maak moet jy die skakel vir die uitdruk van die dokument op die vorm klik. Vorige Gawe- en Kundigheidbanke Daar is voorheen reeds twee keer navraag gedoen oor die belangstellings en kundigheid van predikante. Lees gerus wat oor jou op die sinode se databasis verskyn: Opname: Belangstelling en Kundigheid 2005 Opname: Belangsteling en Kundigheid : Junie 2006
|
|
Tuisblad - OosKaap eNuus Argief - Administratief Navrae: Danie Mouton |