|
NG Kerk in Oos-Kaapland Hulpbronne en Terugvoer: Kerkhereniging 2007
Tuisblad - Notules UK Konvent - Eietydse uitleg Belhar Belydenis
Studiestuk oor Parallelle Strukture
Terugvoer Moderamen Algemene Sinode Op 18 Maart 2008 het die Moderamen van die Algemene Sinode die volgende terugvoer aan gemeentes gegee rondom die uitkoms van die konsultasieproses.
Finale Verslag aan Algemene Sinode Hier is die Oos-Kaapse Verslag re Kerkhereniging-Konsultasie 2007 soos dit na die Algemene Sinode versend is.
Klik hier vir [Hulpbronne]
[Klik hier vir terugvoer van indiwiduele lidmate]
Verskeie lidmate Humansdorp-Oos
Hulpbronne: Konsultasie met Gemeentes 2007 [Klik hier vir terugvoer van gemeentes of indiwiduele lidmate]
Agtergrond Die volgende bronne is beskikbaar vir die konsultasieproses: Konsultasieboekie oor Kerkhereniging (3.4 MB) Hierdie boekie van 20 bladsye verskaf die volledige informasie wat nodig is vir die konsultasieproses met gemeentes. Terugvoervorm vir Konsultasieproses oor Kerkhereniging Hierdie is vorm waarop gemeentes hul terugvoer aan die sinodale kantoor moet deurstuur in die eerste week van November 2007. Ons verkies dat jy die vorm elektronies voltooi en e-pos aan skriba@ngkok.co.za. Ons wil jul terugvoer op die webblad plaas. Jy kan dit ook pos aan Die Skriba SK, Posbus 34842, NEWTONPARK PE, 6055.
Instruksies vir aflaai: Powerpoint (Weergawe 2007): Proses van konsultasie oor Kerkhereniging (0.5 MB) [Regs-klik op die skakel en kies "Save target as..."] Hierdie dokument is in Powerpoint 2007-formaat. Dit vat die raamwerk saam waarbinne die konsultasieproses oor kerkhereniging verstaan moet word. Dit is klein en kompak. Dit word aanbeveel dat gebruikers van Powerpoint 2003 die nodige omskakel-program van die internet aflaai sodat hierdie kompakte 2007-weergawe daarmee oopgemaak kan word. Powerpoint (Weergawe 2003): Proses van konsultasie oor Kerkhereniging (3.0 MB) [Regs-klik op die skakel en kies "Save target as..."] Hierdie Powerponit is in die 2003-formaat. Dit vat die raamwerk saam waarbinne die konsultasieproses oor kerkhereniging verstaan moet word. Oos-Kaaplandse verhaal van die verlies en herstel van die kerkverband In hierdie artikel vertel Hansie Schutte die verhaal van die verlies en herstel van die kerkverband, met 'n Oos-Kaapse perspektief. Kort gespreksgids vir kleingroepe Hierdie is 'n verkorte gespreksgids met die oog op die konsultasieproses, ontwikkel vir gebruik in kleingroepe.
|
|
Tuisblad - OosKaap eNuus Argief - Administratief Navrae: Danie Mouton |