|
NG Kerk in Oos-Kaapland Jaarbeplanner 2011
Tuisblad - Kalender - Administratief / Skriba
Datums vir 2011 1. Voortgesette Bedieningsontwikkeling (VBO) 1.1 4 Februarie - Verstaan lidmate se binnewêreld - met Louise Malan 1.2 14-16 Februarie - Opleiding vir aanbieders van die predikingkursus - met Jannie Richter 1.3 8-10 Maart - Huweliksvoorbereiding, -groei en -pastoraat - met Kobus Prinsloo 1.4 6-8 September Trauma-retraite of ander verwante pastorale kursus - met prof Wentzel Coetzer 2. Predikante-byeenkoms 2.1 'n Byeenkoms vir alle predikante van die Oos-Kaap vind in die tweede kwartaal plaas. Die datum is tentatief 17-19 Mei 2011. 3. Padberade 3.1 Die predikante-byeenkoms sal die padberade vir 2011 vervang. 4. Dagbestuur Sinodale Kommissie 4.1 2-3 Februarie - Teologiese beplanningsvergadering 4.2 26 Mei 4.3 11 Augustus 4.4 26-27 Oktober - Begrotingsvergadering 5. Volle Sinodale Kommissie 5.1 24 November 6. Sinodale Regskommissie
6.1 Net voor
SK-Dagbestuursvergaderings, soos gereël deur die kommissie onderling Datums vir 2010 1. Voortgesette Bedieningsontwikkeling (VBO) 1.1 15-18 Februarie 2010 - Retraite met ds Deon Loots 1.2 24-25 Februarie 2010 - Diversiteitswerkswinkel 1.3 2-4 Maart 2010 - VBO WEEK 1 - Kultuurtransformasie in gemeentes olv Frederick Marais 1.4 23-25 Maart : Prof John de Gruchy oor Calvyn, Barth en Bonhoeffer 1.5 5-7 Oktober 2010 - VBO WEEK 2 VBO word ook aangebied soos die geleentheid opduik. Datums word deurlopend aangekondig. 2. Padberade deur Moderatuurslede in Ringsverband
2.1 12-15
April 2010, en 3. Dagbestuur : Sinodale Kommissie
3.1
3 Februarie (middag) - Teologiese beplanning vir 2010 4. Volle Sinodale Kommissie
4.1 25 November 2010 5. Sinodale Regskommissie
5.1 Net voor
SK-Dagbestuursvergaderings, soos gereël deur die kommissie onderling 6. Ringsittings 2010
Datums vir 2009 1. Voortgesette Bedienings-Ontwikkeling (VBO)
1.1
Eerste VBO-Week : 3-5 Maart 2009 te Port Elizabeth 2. Padberade deur Moderatuurslede in Ringsverband
2.1 20-23
April 2009, en 3. Dagbestuur : Sinodale Kommissie
3.1 22
Januarie 2009 - Teologiese beplanning vir 2009 4. Volle Sinodale Kommissie
4.1 7 Mei
2009 5. Sinodale Regskommissie
5.1 15
April 2009 6. Ringsittings 2009
|
|
Tuisblad - OosKaap eNuus Argief - Administratief Navrae: Danie Mouton |