|
NG Kerk in Oos-Kaapland A tot Z-Beleid van die NG Kerk
Beleidsdokumente Die VBO-Beleid van die Algemene Sinode word uiteengesit op 'n multimedia-CD wat gratis vir gebruik deur Diensverhoudinge-Kommissies beskikbaar is by:
Ds DW
Mouton Die volgende dokumente spel die beleid uit: Goedgekeurde A tot Z-Beleid van die Algemene Sinode Oos-Kaaplandse VBO Beleidsdokument Inligting oor VBO - algemene agtergrond
Werwing Die A tot Z-Beleid beskryf die belangrike taak om nuwe predikante te werf. Hier is 'n voorbeeld van 'n brosjure wat gemeentes kan gebruik om predikante te werf.
|
|
Tuisblad - OosKaap eNuus Argief - Administratief Navrae: Danie Mouton |