|
NG Kerk in Afrika Oos-Kaaplandse NGKA Gemeentes en Konsulente
Die Oos-Kaaplandse gemeentes van die NG Kerk in Afrika resorteer onder die Vrystaatse Sinode van die NGKA. Die Oos-Kaapse gemeentes word deur konsulente vanuit die Vrystaat bedien. Hier is geen gelegitimeerde predikante van die NGKA in Oos-Kaapland nie. Navrae oor kontakbesonderhede kan ook gerig word aan die Vrystaatse NGKA-kantoor. Die skakelpersoon is me Hettie Gretton by 051 448-0233. Gemeentes en Ringe Die ringsindelings is as volg: 1. Ring van Ibhayi (Port ELizabeth) Konsulent: Ds IS Ntshabo, Posbus 552, Welkom, 9460. Sel: 084 250 2697 Gemeentes:
Joubertina 2. Ring van Monti (Oos-Londen) Konsulent: Ds Makgetha, Posbus 1180, Kroonstad, 9500. Sel: 076 475 6621 Gemeentes:
Buffalo 3. Ring van Komani (Queenstown) Konsulent: Ds Sidumo, Wesselstraat 4, Boshof, 8340. Sel 072 232 3337 Gemeentes:
Hofmeyr
Ouderlinge Sommige van die leidende ouderlinge van die NGKA in Oos-Kaapland is as volg: Queenstown Mnr DM (Michael) Nkila English Cell: 073 611 4936 / 040 8422 015 (w) PO Box 130, Whittlesea, 5360 Profession: School Principal Oos-Londen Mnr Matwa Afrikaans Tel: 043 741 1197 (h) / 083 6733 855 / 043 745 2210 (kerk) / Faks 043 745 2336 Butterworth Mnr Zenane Tel: 083 672 7226 Port Elizabeth
Mnr Elliot Plaatjies
|
|
Tuisblad - OosKaap eNuus Argief - Administratief Navrae: Danie Mouton |